KarMal1 - Neels du Plessis

Hier gee ek uiting aan n passie.



Monday 17 October 2011

(19) Motown. Hier praat, eet en drink die manne net Amerikaanse V8 Masjiene.

MoTown's Firenza
Al ooit n Chevrolet Lumina Ute 6.0 gehoor verby jou ry? Hoendervleis. Dit is wat n V8 aan manne en vrouens doen. Nou wat maak mens om jou klasieke kar met sy V8 weer na sy ou glorie te herstel. En sommer ook meganies te herstel na die fabrieks spesifikasies toe.





Maklik. Ralph Kumbier van MoTown American Auto Parts tesame met sy span wat Terence en Dewald insluit, het meer as 18jaar se ervaring in die bedryf van klasieke voertuig parte. Alle Amerikaanse voertuie van 1921 tot huidiglik word deur hulle met parte gedek. Dit is nie waar dit stop nie. Soek jy meer krag vir daardie monster van jou, Motown kan die parte verskaf en die instalasie daarvan reël. Bakpanele, sier wielle, restorasie elemente, alles wat jy werlik nodig het vir n kompleet projek, kontak die mense by Motown . Hulle kan meer as 1000HP masjiene aanmekaar sit, insluitende spesiale inlaat toestelle, turbo's asook drukaanjaers. Onderstel modifikasies en dies meer.




Spesiale Inlaat Stuk
Maar daar is ook vir die ware self doen entoesias boeke, soos by voorbeeld; Vol 1&2, Alle Ford Mustang Modelle, R420-00.


Die MoTown manne het in 2010/10/09 by die Nasionale Versnellings Ren te Killarney n eerste plek losgeslaan in die Street Class 05.

Stokperdjie of uiterste Spesifikasie, kontak gerus vir Ralph Kumbier te MoTown  American Auto Parts .


Ralph Kumbier
Tel: (021) 949-3793
ralph@motownauto.co.za








Fotos verskaf.

No comments:

Post a Comment