KarMal1 - Neels du Plessis

Hier gee ek uiting aan n passie.



Sunday 16 October 2011

(17) Ek soek lesers terug voer. Onderwerp: Wil hê/Begeer. Karre is die konteks.

Nou kyk, in baie mense se oë is begeer n vloekwoord. Maar wat is, wil hê, dan?

Wil hê is vir my daardie trappie na die volgende vlak, berekend, beplan en met n doel. Soos wat n mens n Audi RS3 wil hê. Prakties, mooi, sportief , rats, vinnig en hy klink mooi. So als maak sin, hy is aan die duur kant (R535,000-00), maar, dis wat jy wil hê. Soos in die opname: http://www.youtube.com/watch?v=1HayoASR-54&feature=related

Begeer........ dit is n ander meneer. Dit is verby die grense. Dit is n droom. Verlangse ilusionele wandelpad van heerlikheid. Ongeag van hoe prakties, hier tel net skoonheid, adrenalien, plesier en bonop gaan dit net oor die bewondering, stilstaande of  aan die beweeg. Jy hoef dit net n sekonde te sien, te ervaar. En jy weet. Kom ek gee n voorbeeld, n R 5,700,000-00 voorbeeld : http://www.youtube.com/watch?v=0RCfgkhUSeA

Steeds by karre, vertel my wat is jou : Wil hê / Begeer.

No comments:

Post a Comment